Bandkorp

Bandkorp Vredendal is ’n trotse Diamant-borg van vanjaar se Madeliefie Makietie-fees. Hulle is geleë in die Vredendal-omgewing. Vir die beste gehalte diens vir enige buitebande-probleme.
Ons spesialiseer ook in balanseering van wiele- en batteryvervanging.
Bandkorp Vredendal streef daarna om gehalte diens met ’n vriendelike glimlag toe te pas. Bandkorp is gereeld betrokke by geleenthede binne en buite die Vredendal-omgewing en skroom nie om te help waar ons kan nie. Met ons betroubare- en hardwerkende personeel, kan u as kliënt u voertuig met ’n oop gemoed aan ons besorg vir vriendelike en flukse diens.
Ons verkoop ’n reeks Dunlop produkte. Besoek ons gerus vir nuwe bande en ook die herstel van enige wiel se loopvlak.

Kontak gerus vir Pierre by 0272132529, of besoek Bandkorp Vredendal se Facebook-blad vir meer inligting. Ons is ook na ure beskikbaar by 083 321 9155. www.dunloptyres.co.za/BANDKORP-VREDENDAL