Coca-Cola (Koel Bly)

Koelbly is ’n aanleg van Coca-Cola geleë op Vredendal. Hulle verskaf Coca-Cola-produkte aan omliggende gebiede wat strek deur die Matzikama-streek tot sover as Springbok, Calvinia Clanwilliam en Lambertsbaai. Hulle is aktief betrokke by die gemeenskap en by skoolaktiwiteite.
Kontak gerus vir Koos of Susanna by 027 201 1100 vir enige navrae.