MM-KLUB

Jy kan nou ’n lid wees van die MM-KLUB. Vul slegs die lidmaatskapsvorm in en geniet verskeie voorkeure soos 20% afslag op jou Madeliefie Makietie-kaartjie, gratis toegang tot die goue sirkel, ’n wonderlike geskenksakkie, eksklusiewe parkering, afslag op feesverwante aktiwiteite en promosies, voorkeur met verblyfbesprekings, gereelde korrespondensie oor die fees en maandelikse voordele deur die jaar.

Om ’n lid te word vul die vorm hieronder in of klik op die skakel om die pdf-vorm af te laai.

BESONDERHEDE:

KOMMUNIKASIE: SMSE-POSWHATSAPP

MM-klubvoordele: 20% afslag op jou Madeliefie Makietie-kaartjie, gratis toegang tot die goue sirkel, geskenksakkie, eksklusiewe parkering, afslag op feesverwante aktiwiteite en promosies, voorkeur met verblyfbesprekings, gereelde korrespondensie oor die fees en maandelikse voordele deur die jaar.



Kontak Cindy Schade by +27(0) 71 151 6526 of stuur ’n e-pos na [email protected] vir meer inligting.
Waarvoor wag jy? Word vandag nog lid om hierdie eksklusiewe voorkeure te geniet tydens die feesnaweek op Vrydag, 26 en Saterdag, 27 Oktober.