26 OKTOBER TOT 27 OKTOBER 2018
STALLETJIE-AANSOEKVORM
Stalletjie-tipes
Gewone stalletjies sluit in: klerasie, bykomstighede, skoene, kuns, handgemaakte produkte, juweliersware, ens. Kos- en deli-stalletjies sluit in: voorbereide kos (wegneemetes) en/of voorafbereide kos (lekkers, koekies, droëvrugte, ens.) en/of onverseëlde voedselprodukte (biltong, roomys, ens.)
KONTAKBESONDERHEDE VAN EIENAAR
Naam van stalletjie
BTW-nommer (indien van toepassing)
Posadres
Fisiese adres
Besonderhede van kontakpersoon: Die kontakpersoon dien as skakel tussen jou stalletjie en die Madeliefie Makietie en moet maklik bereikbaar wees en in staat wees om besluite te neem.
Naam
Tel
Van
Faks
ID- of
Selfoon
E-pos
PRODUKBESONDERHEDE
Wat is die hoofproduk wat jy verkoop
Verskaf ’n volledige lys van die produkte wat jy wil verkoop en lys die hoofprodukte eerste
Laai jou logo's en visuele materiaal op wat jou produkte wys. Die visuele materiaal help ons om ’n beter idee van jou produkte te verkry.* (Max 2MB)
ONDERNEMING
Ek verklaar dat alle inligting soos hierbo verstrek, juis en korrek is.
Indien my aansoek suksesvol is, onderneem ek ook om my stalletjiehuur en die koste van addisionele dienste te betaal en die bewys
daarvan aan die verkoopskoördineerder by [email protected] te e-pos. Deur die bepalings en voorwaardes hiervan te aanvaar,
bevestig ek dat ek behoorlik gemagtig en gevolmag is om die aansoekvorm in te dien. Ek verbind myself as borg en medehoofskuldenaar ten
opsigte van die nakoming van die verpligtinge hierin. Ek stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof Vredendal vir enige regsgeding wat
hieruit mag voortspruit.
Ek aanvaar hiermee die Bepalings en Voorwaardes soos uiteengesit. Onderhewig aan keuring.
Ek aanvaar