Die hele Strandfontein gaan oortrek word met vele stalletjies by vanjaar se Madeliefie Makietie. Van speelgoed, roosterkoek, produkte en vele meer ander om te kies en keur vir 'n lekker inkopie-ervaring.

Verblyf_02