Description
Let Wel Hierdie is slegs vir verblyf en sluit nie kaartjies vir die fees in nie.
Ingesluit:
Verblyf vir 2 persone vir Vrydag en Saterdag in ‘n 3m x 3m x 2.1m Glamping dome-tent, volledig opgeslaan en toegerus met:
- Tent Carpet
- Steel Bed
- High Density Matras
- Bedside Table
- Director’s Chair
- Ground Sheet
- 1 Inside Tent LED Light
- Outside lighting
- Electric cable
- Bedding and towels
- Een motor per tent
- Geen oop vure
Geen terugbetalings word gemaak nie. Dit is die koper se verantwoordelikheid om die staanplek aan iemand anders te verkoop indien hulle nie meer belangstel nie.