Kaartjies

Kaartjies vir die Madeliefie Makietie is beskikbaar by Computicket, Shoprite/Checkers-, House & Home-winkels, of kontak +27 (0) 861 915 8000.

Vrydag 26 Oktober 2018 10:00

Algemene toegang - R100

Early Bird-kaartjies vir kinders - R40 (7-17 jaar)

Early Bird-kaartjies vir volwassenes - R80

Early bird-kaartjies is net tot 31 Julie te koop.

Saterdag 27 Oktober 2018 10:00

Algemene toegang - R130

Early Bird-kaartjies vir kinders - R50 (7-17 jaar)

Early Bird-kaartjies vir volwassenes - R110

Early bird-kaartjies is net tot 31 Julie te koop.

Opgewonde?
Klik hier om nou jou kaartjies te koop!