STALLETJIES TERUGBETALINGSBELEID
Neem asseblief kennis dat wanneer jy ‘n stalletjie bespreek by
Madeliefie Makietie, jy self verantwoordelik is om die stalletjie
teen jou eie koste te adverteer of te herverkoop indien jy nie meer
van die stalletjie gebruik wil maak nie.
KAARTJIE TERUGBETALINGSBELEID
Alle kaartjieverkope is finaal. Geen terugbetalings sal aanvaar word
nie en dit is die verantwoordelikheid van die kaartjiehouer om
kaartjies teen eie koste te adverteer of te herverkoop indien jy
nie meer Madeliefie Makietie wil bywoon nie.
AKKOMMODASIE TERUGBETALINGSBELEID
Alle akkommodasieverkope is finaal. Geen terugbetalings sal aanvaar
word nie en dit is die verantwoordelikheid van die akkommodasiehouer
om akkommodasie teen eie koste te adverteer of te herverkoop indien
jy nie meer van die akkommodasie gebruik wil maak nie.