KOM BEWEEG SAAM
’n Middag van
kleur & musiek.
’n Kort, vrolike roete van minder as 4 km deur die mooiste dele
van Strandfontein.
Begin op die strand, geniet die uitsig, stap deur die veldblomme
en eindig weer by die strand.
R100 Volwassene |
R50 Kind
🎁 Eerste 100 inskrywings
kry ’n heerlike geskenkpakkie!