Fees info

FEES INFO

BELANGRIKE FEESINLIGTING

Hou hierdie inligting byderhand tydens die Madeliefie Makietie.

!
NOODGEVAL?

NOOD KONTAK NOMMER

Wanneer jy ’n noodgeval aanmeld, maak seker jy spesifiseer die ligging op die terrein (bv. hoofverhoog of kroegarea) en enige ander besonderhede wat ’n vinnige reaksie sal help vergemaklik.

☎ 083 620 2294 →
01
TERREIN

TERREIN KAART

Madeliefie Makietie terrein kaart
02
KONTAK

NOODNOMMERS

Madeliefie Makietie noodnommers
03
VEILIGHEID

ONTRUIMINGSPLAN

Bestudeer die plan en maak jouself vertroud met die nooduitgange en ontruimingsroetes op die terrein.

Madeliefie Makietie ontruimingsplan