PROGRAM
MUSIEK • VERMAAK • FEES
DIE KUNSTENAARS
Die Weskus kom lewendig wanneer die verhoog vol talent is. Madeliefie Makietie bring van die land se geliefde kunstenaars en vermaak bymekaar vir ’n onvergeetlike feesnaweek.
MADELIEFIE MAKIETIE
2026
✦
KOOP KAARTJIES
→
’N VERHOOG VOL TALENT
Musiek, energie en egte Weskus-vermaak
23
KUNSTENAARS!
›
2 DAE
‹
1 ONVERGEETLIKE
FEES
VRYDAG 2 OKTOBER 2026
16:00
AJ van der Mescht
17:00
Wynand Windpomp
18:00
Viljoen Retief
19:00
Wynand & Cheree
20:00
Nádine
21:00
Wicus van der Merwe
22:00
Wouter van de Venter
23:00
Louis van Lill
SATERDAG 3 OKTOBER 2026
11:00
Christiaan Carstens
12:00
Amoré Rudman
13:00
Ruan Theron
14:00
Talitha
15:00
Andriëtte
16:00
Liezel Pieters
17:00
Skemer
18:00
Deon Groot
19:00
Ryno Velvet
20:00
Tasché
21:00
Juan Boucher
22:00
Early B
23:00
Kurt Darren
