VERBLYF
ALLE VERKOPE WORD GESIEN AS FINAAL!
Alle verkope word gesien as finaal.
Geen terugbetalings sal gedoen word nadat verblyf betaal is nie. Die kopers van die verblyf is welkom om dit self aan iemand anders te verkoop sou hulle dit vir enige rede nie self kan gebruik nie.
Soos aangedui in ons Terugbetalingsbeleid .
Met Happy Pay kan jy jou plek by die Madeliefie Makietie-fees bespreek. In plaas daarvan om alles vooruit te betaal, verdeel jy die koste van jou kaartjies en verblyf oor jou volgende twee salarisbetalings.
Beplan nou. Betaal later. Kom kuier saam!
Kies Opsies This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Kies Opsies This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Kies Opsies This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
-

T-Blok Kampering
Kies Opsies -

Perdeskoen Staanplek
Let Wel Hierdie is slegs vir verblyf en sluit nie kaartjies vir die fees in nie. Ingesluit: Donderdag, Vrydag en Saterdag kampeer plek. (Maksimum van 6 persone per staanplek) R150 per nag vir elke ekstra persoon, met ‘n maksimum van 2 ekstra persone. R300 per nag vir addisionele nagte. Geen terugbetalings word gemaak nie. Dit
R5300,00 Kies Opsies This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
+ Read More -

A-Blok Kampering
Let Wel Hierdie is slegs vir verblyf en sluit nie kaartjies vir die fees in nie. Ingesluit: Donderdag gratis, Vrydag en Saterdag Addisionele nag: R300.00 Maksimum 6 persone per staanplek, met ‘n koste van R150 per nag vir elke ekstra volwassene (beperk tot 2 ekstra persone). Staanplekke 1-28 beskik oor privaat ablusie geriewe. (R3700) Staanplekke
R3500,00 Kies Opsies This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
+ Read More -

Glamping – Skulpiesweg
R2200,00 Kies Opsies This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
