A-Blok Kampering

Price range: R3500,00 through R3700,00

Selekteer eers u staan plek nr. en maak dan u keuse hier. Jy moet ongelukkig een van die opsies kies om transaksie te laat verloop.
Product total
Options total
Grand total
SKU: N/A Category:

Description

Let Wel Hierdie is slegs vir verblyf en sluit nie kaartjies vir die fees in nie.

Ingesluit: Donderdag gratis, Vrydag en Saterdag
Addisionele nag: R300.00
Maksimum 6 persone per staanplek, met ‘n koste van R150 per nag vir elke ekstra volwassene (beperk tot 2 ekstra persone).

Staanplekke 1-28 beskik oor privaat ablusie geriewe. (R3700)
Staanplekke 29-51 het gesamentlike ablusie geriewe. (R3500)

Geen terugbetalings word gemaak nie. Dit is die koper se verantwoordelikheid om die staanplek aan iemand anders te verkoop indien hulle nie meer belangstel nie.

Additional information

Staan Plek Nommer

1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50

You may also like…