Description
Kinders se VIP-kaartjies is slegs beskikbaar indien daar reeds ’n volwasse VIP-kaartjie gekoop is.
Met ander woorde: ’n Kind se VIP-kaartjie kan nie saam met ’n gewone volwasse kaartjie gekoop word nie.
Die volgende is ingesluit in die kaartjie pryse:
Een Aand (Vrydag)
- Ligte ete vir kinders ingesluit
- Privaat badkamers
Geen terugbetalings word gedoen en is die koper se verantwoordelikheid om die kaartjies aan iemand anders te verkoop indien huidige koper nie meer belangstel in die kaartjies nie.
















Reviews
There are no reviews yet.