Colour Run

2 OKTOBER 2026 • STRANDFONTEIN

MADELIEFIE MAKIETIE
COLOUR RUN

Beweeg in KLEUR en gee HOOP.

Colour Run roete
KOM BEWEEG SAAM

’n Middag van
kleur & musiek.

’n Kort, vrolike roete van minder as 4 km deur die mooiste dele van Strandfontein.

Begin op die strand, geniet die uitsig, stap deur die veldblomme en eindig weer by die strand.

R100 Volwassene   |   R50 Kind
🎁 Eerste 100 inskrywings
kry ’n heerlike geskenkpakkie!
WANNEER 2 Oktober 2026 Begin 16:00
ROETE ± 4 km Stap of hardloop
DOEL Vir CANSA Saam teen kanker
DIE AVONTUUR

Kleur. Beweeg. Hoop.

Colour Run strand

Begin op die strand

Ons skop die middag af met kleur, musiek en hope energie.

Colour Run deelnemers

Geniet die roete

’n Kort roete met ’n ongelooflike uitsig oor Strandfontein.

Colour Run wegspring

Eindig met ’n fees

Kom terug strand toe, neem foto's en vier saam.

MEER AS NET ’N COLOUR RUN

’n Stap vir HOOP.

’n Stap vir liefde. ’n Stap teen kanker. Kom wees deel van iets groter.

INSKRYWING

Maak jou plek vas.

Voltooi die inskrywingsvorm en stuur jou bewys van betaling na admin@madeliefiemakietie.co.za.

VolwasseneR100
Kind onder 18R50
RekeningMadeliefie Makietie
Nedbank Tjekrekening1303157209
VerwysingNaam en Van
2 OKTOBER • 16:00

Kom beweeg
in KLEUR.

Strandfontein • ±4 km • Ten bate van CANSA

MADELIEFIE MAKIETIE

Colour Run Inskrywing

Voltooi asseblief die vorm hieronder.