VIP Vrydag – Kinder Kaartjie

R250,00

Prys is per persoon

Vrydag Alleenlik

In stock

Description

Kinders se VIP-kaartjies is slegs beskikbaar indien daar reeds ’n volwasse VIP-kaartjie gekoop is.
Met ander woorde: ’n Kind se VIP-kaartjie kan nie saam met ’n gewone volwasse kaartjie gekoop word nie.

Die volgende is ingesluit in die kaartjie pryse:

Een Aand (Vrydag)

  • Ligte ete vir kinders ingesluit
  • Privaat badkamers

Geen terugbetalings word gedoen en is die koper se verantwoordelikheid om die kaartjies aan iemand anders te verkoop indien huidige koper nie meer belangstel in die kaartjies nie.

Additional information

Tipe Kaartjies

VIP Twee Aande (Vrydag en Saterdag), VIP Een Aand (Vrydag)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “VIP Vrydag – Kinder Kaartjie”

Event Details

Date: October 02, 2026

Start time: 12:00 SAST

End time: 23:59 SAST

Venue: Strandfontein, Wes Kus

Phone: 071 487 3033

Email: admin@madeliefiemakietie.co.za