Miss Piggy

MISS PIGGY / SNIPERS DEN

Struikelblok Modderloop / "MudRun” & Paintball

PRET DRAF/STAP - 5 Km

(vir Dames & dogters – ALLEENLIK!)

  1. 5 km
  2. 15 prettige struikelblokke
  3. Perfek vir spanbou, vriendinne of ma & dogter avontuur
  4. Vir alle fiksheid kandidate solank jy kan kruip, rol, loop, klouter, hop, stap of gly

Hierdie aktiwiteit is hoofsaaklik vir pret & plesier en om vir een dag van alles te vergeet. Geniet dit om ‘n heerlike dag in die buitelig te spandeer en jou skoene uit te skop.

Hoe meer modder – Hoe meer pret!

Hoe om in te skryf: 

  1. Elke deelnemer van ‘n span moet self met ID registreer.
  2. Geen beperking op grootte van groep. 
  3. Kies jou groep naam.
  4. Kies span leier.
  5. Kies wegspring gleuf. 

Moenie hierdie geleentheid uitmis want:

ONS IS BEELDSKOON | ONS IS EEN  
ONS HET ‘N DOEL & ‘N PASSIE | ONS IS STERK

 

Hierdie dames geleentheid word aangebied vanjaar deur MADELIEFIE MAKIETIE FEES !

Stap 1

Skryf Nou In

Benodig Hulp?

VIR DIE MANNE!

Skote petoors, maar dames mag ook!

KOM VIR DIE AKSIE

BLY VIR DIE MUSIEK

Inligting

  1. Baan open reeds 10h00
  2. Spanne van 10
  3. Inskrywings fooi: R200 pp
  4. 100 balletjies vir 1 uur.
  5. Bespreking is NB

RYNO VELVET

Stap 1

Skryf Nou In

Benodig Hulp?