Perfek vir spanbou, vriendinne of ma & dogter avontuur
Vir alle fiksheid kandidate solank jy kan kruip, rol, loop, klouter, hop, stap of gly
Hierdie aktiwiteit is hoofsaaklik vir pret & plesier en om vir een dag van alles te vergeet. Geniet dit om ‘n heerlike dag in die buitelig te spandeer en jou skoene uit te skop.
Hoe meer modder – Hoe meer pret!
Hoe om in te skryf:
Elke deelnemer van ‘n span moet self met ID registreer.
Geen beperking op grootte van groep.
Kies jou groep naam.
Kies span leier.
Kies wegspring gleuf.
Moenie hierdie geleentheid uitmis want:
ONS IS BEELDSKOON | ONS IS EEN
ONS HET ‘N DOEL & ‘N PASSIE | ONS IS STERK
Hierdie dames geleentheid word aangebied vanjaar deur MADELIEFIE MAKIETIE FEES !