Terugbetalingsbeleid

Terugbetalingsbeleid

STALLETJIES TERUGBETALINGSBELEID

Neem asseblief kennis dat wanneer jy ‘n stalletjie bespreek by Madeliefie Makietie, jy self verantwoordelik is om die stalletjie teen jou eie koste te adverteer of te herverkoop indien jy nie meer van die stalletjie gebruik wil maak nie.

KAARTJIE TERUGBETALINGSBELEID

Alle kaartjieverkope is finaal. Geen terugbetalings sal aanvaar word nie en dit is die verantwoordelikheid van die kaartjiehouer om kaartjies teen eie koste te adverteer of te herverkoop indien jy nie meer Madeliefie Makietie wil bywoon nie.

AKKOMMODASIE TERUGBETALINGSBELEID

Alle akkommodasieverkope is finaal. Geen terugbetalings sal aanvaar word nie en dit is die verantwoordelikheid van die akkommodasiehouer om akkommodasie teen eie koste te adverteer of te herverkoop indien jy nie meer van die akkommodasie gebruik wil maak nie.