Kaartjies

KAARTJIES

NOU BESKIKBAAR!

 

Alle verkope word gesien as finaal.

Geen terugbetalings sal gedoen word nadat kaartjies gekoop is nie. Die kopers van die kaartjies is welkom om die kaartjie self aan iemand anders te verkoop sou hulle dit vir enige rede nie self kan gebruik nie.

Soos aangedui in ons Terugbetalingsbeleid.

 

Met Happy Pay kan jy jou plek by die Madeliefie Makietie-fees bespreek. In plaas daarvan om alles vooruit te betaal, verdeel jy die koste van jou kaartjies en verblyf oor jou volgende twee salarisbetalings.

Baie belangrik – Ouderdom

Kinders = 6 – 17 jaar

Volwassenes = 18 – 64 jaar 

Pensionaris = 65 jaar en ouer 

Kleuters = onder 6 jr (Gratis toegang – Geen kaartjies benodig)

Gewone Toegang

Pakkette