Description
Die volgende is ingesluit in die kaartjie pryse:
Een Aand (Vrydag)
Ligte ete ingesluit
Privaat badkamers
Privaat Kontant/Kaart kroeg beskikbaar
Geen terugbetalings word gedoen en is die koper se verantwoordelikheid om die kaartjies aan iemand anders te verkoop indien huidige koper nie meer belangstel in die kaartjies nie.






Reviews
There are no reviews yet.